Grafiese notasie

Grafiese notasie is die verteenwoordiging van musiek deur die gebruik van visuele simbole buite die gebied van die tradisionele musieknotasie. Grafiese notasie het in die 1950's ontwikkel en dit word gewoonlik saam met tradisionele musieknotasie gebruik.[1] Komponiste gebruik grafiese notasie dikwels in eksperimentele musiek, waar standaardnotasie ondoeltreffend kan wees.

  1. Pryer, Anthony. "graphic notation."

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy